gtag('consent', 'update', {'ad_user_data': 'granted','ad_personalization': 'granted','ad_storage': 'granted','analytics_storage': 'granted' });

Nederlandse Vereniging van Golfspelende Journalisten

Order of merit

Categorie A

1 Marijke Brouwers ⭐
1620 uit 7
2 Anton Kuijntjes ⭐
1360 uit 7
3 Annette de Jong
1010 uit 7
4 Pim Donkersloot ⭐⭐
1010 uit 7
5 Eric Korver
990 uit 7
6 Robert Elsing
950 uit 7
7 Cara de Vlaming
920 uit 7
Ronald Speijer
8 Martijn Paehlig ⭐⭐
890 uit 7
Volledige uitslag
Order of merit

Categorie B

1 Hannie Verhoeven
1890 uit 7
2 René Brouwer
1600 uit 7
3 Roland Reinders
1540 uit 7
4 Elaine de Boer
1530 uit 7
5 Sonja van de Rhoer ⭐⭐
1370 uit 7
6 Paul Boehlé
1200 uit 7
7 Onno Hansum
1190 uit 7
8 Jan van Galen
1160 uit 7
Volledige uitslag
Order of merit

Sponsoren

1 Alwin de Rijke
970 uit 3
2 Eric Venghaus
890 uit 3
3 Jolanda Swart
710 uit 3
4 Karin Mulder
350 uit 3
5 Kick Willemse
290 uit 3
6 Bart Bruin
270 uit 3
7 Milanda Koopman
210 uit 3
Volledige uitslag
Order of merit

Categorie A

1 Marijke Brouwers ⭐
1620 uit 7
2 Anton Kuijntjes ⭐
1360 uit 7
3 Annette de Jong
1010 uit 7
4 Pim Donkersloot ⭐⭐
1010 uit 7
5 Eric Korver
990 uit 7
6 Robert Elsing
950 uit 7
7 Cara de Vlaming
920 uit 7
Ronald Speijer
8 Martijn Paehlig ⭐⭐
890 uit 7
Volledige uitslag
Order of merit

Categorie B

1 Hannie Verhoeven
1890 uit 7
2 René Brouwer
1600 uit 7
3 Roland Reinders
1540 uit 7
4 Elaine de Boer
1530 uit 7
5 Sonja van de Rhoer ⭐⭐
1370 uit 7
6 Paul Boehlé
1200 uit 7
7 Onno Hansum
1190 uit 7
8 Jan van Galen
1160 uit 7
Volledige uitslag
Order of merit

Sponsoren

1 Alwin de Rijke
970 uit 3
2 Eric Venghaus
890 uit 3
3 Jolanda Swart
710 uit 3
4 Karin Mulder
350 uit 3
5 Kick Willemse
290 uit 3
6 Bart Bruin
270 uit 3
7 Milanda Koopman
210 uit 3
Volledige uitslag

Die NVGJ in Suid Afrika

10.03.2025 Ruud Onstein ⭐

Soos vorige jaar het Ruud Taal en Ruud Onstein, die twee oudste gholfspelende lede van die NVGJ, die nuwe gholf seisoen afgeskop met ’n wedstrijd op die gholfbaan van Kuilsrivier, ’n baan in die omgewing van Stellenbosch.
Hulle het matchplay gespeel vir die bevordering van die inskrijwings vir die Mr. Glow Matchplay Kompetisie  en die eggenotes Marianne en Kea het toegekijk of alles volgens die reeëls is verloop.
Ruud O is oud wenner van dees kompetisie, maar hij is nu te oud om nog te kompeteer vir die wentjek, ondanks dat hij die gholfstokkies nog aardig kan hanteer. Ruud T het die wens om die Cup nog ooit te wen, maar of dit sal gebeur lig in die skoot van die toekoms verborge.
Het was een spannend tweegeveg waarbij die wenkanse bij elk putjie verander het. Dan het Ruud één op op sy telkaart, en dan had Ruud één op op sy telkaart. So het die kanse gewissel.
Op die 15e putjie was albei spelers gelijk op, maar op die 16e putjie het Ruud O sy bofhou verbrou en die bal in die water geslaan, terwijl Ruud T een baie bofhou gemoker het en die putjie gewen het. Op die 17e putjie was beide spelers gelijk aan die baansijfer so dat die 18e putjie, baansijfer 5,  die beslissing moes bring.
Daar het Ruud T toegeslaan, hij was met drie houwe op die setperk en het met sy setijster, die vuurwarm was, die bal dood bij die pen gekrij vir ‘n 5. Die beide spelers het hierna hande geskud en Ruud T  gefelisiteer met dees pragtige oorwinning.
Die wedstrijd was in baie harmonie verloop en die koeldrankies na afloop was baie lekker. Dieselfde aand het die twee aandete geniet in één van die spog restaurants van Stellenbosch. Daar het Ruud T na sy sege geseg: “Ek is baie tevrede met my spel, daar was ’n paar belangrike sethouwe wat die verskil  tussen wen en verloor was. Dit is ’n wonderlike manier om die nuwe seisoen te begin en ek sien uit na die jaar. Ek wil hierop voortbou en vanjaar my best gholf speel’ aldus een tevrede Ruud Taal.

(voor vertalingen raden wij Google Translate of Glosbe.com aan, red)

Matchplay
Nieuws
Matchplay Friso Leunge © Friso Leunge
Matchplay Elaine de Boer © Elaine de Boer
Sponsornieuws
Matchplay