gtag('consent', 'update', {'ad_user_data': 'granted','ad_personalization': 'granted','ad_storage': 'granted','analytics_storage': 'granted' });

Nederlandse Vereniging van Golfspelende Journalisten

Order of merit

Categorie A

1 Marijke Brouwers ⭐
1910 uit 7
2 Anton Kuijntjes ⭐
1730 uit 7
3 Robert Elsing.
1430 uit 7
4 Eric Korver
1400 uit 7
5 Pim Donkersloot ⭐⭐
1300 uit 7
Ronald Speijer
6 Martijn Paehlig ⭐⭐
1280 uit 7
7 Christiaan Scheen
1170 uit 7
8 Peter van Weel
1150 uit 7
Volledige uitslag
Order of merit

Categorie B

1 Hannie Verhoeven
2200 uit 7
2 René Brouwer
1890 uit 7
3 Roland Reinders
1850 uit 7
4 Elaine de Boer
1840 uit 7
5 Sonja van de Rhoer ⭐⭐
1750 uit 7
6 Jan van Galen
1570 uit 7
7 Ron Buitenhuis
1500 uit 7
8 Paul Boehlé
1460 uit 7
Volledige uitslag
Order of merit

Sponsoren

1 Alwin de Rijke
1040 uit 3
2 Eric Venghaus
890 uit 3
3 Jolanda Swart
740 uit 3
4 Karin Mulder
630 uit 3
5 Kick Willemse
290 uit 3
6 Bart Bruin
270 uit 3
7 Milanda Koopman
210 uit 3
Volledige uitslag
Order of merit

Categorie A

1 Marijke Brouwers ⭐
1910 uit 7
2 Anton Kuijntjes ⭐
1730 uit 7
3 Robert Elsing.
1430 uit 7
4 Eric Korver
1400 uit 7
5 Pim Donkersloot ⭐⭐
1300 uit 7
Ronald Speijer
6 Martijn Paehlig ⭐⭐
1280 uit 7
7 Christiaan Scheen
1170 uit 7
8 Peter van Weel
1150 uit 7
Volledige uitslag
Order of merit

Categorie B

1 Hannie Verhoeven
2200 uit 7
2 René Brouwer
1890 uit 7
3 Roland Reinders
1850 uit 7
4 Elaine de Boer
1840 uit 7
5 Sonja van de Rhoer ⭐⭐
1750 uit 7
6 Jan van Galen
1570 uit 7
7 Ron Buitenhuis
1500 uit 7
8 Paul Boehlé
1460 uit 7
Volledige uitslag
Order of merit

Sponsoren

1 Alwin de Rijke
1040 uit 3
2 Eric Venghaus
890 uit 3
3 Jolanda Swart
740 uit 3
4 Karin Mulder
630 uit 3
5 Kick Willemse
290 uit 3
6 Bart Bruin
270 uit 3
7 Milanda Koopman
210 uit 3
Volledige uitslag

Mr Glow Matchplay komptisie is afgeskop

09.03.2024 Ruud Onstein ⭐

Die Mr Glow Matchplay komptisie is afgeskop met die eerste wedstryd tussen Ruud Taal en Ruud Onstein en het plaatsgevind op die Devonvale Buite Klub in Stellenbosch. Alletwee spelers het selfvertroue put uit vorige vertonings op hulle tuisbaan, Loenen en Noordwijk, maar die Devonvale Buite Klub by Stellenbosch is 'n perd van 'n andere kleur. Dis 'n uitdagende baan waar jy met moeilyke bofhoue gekonfronteer word. Die skoonveld kan op sekere plekke nog al nou raak en as die wind boonop opsteek, kan dinge baie interessant raak.

Die wedstryd is gespeel onder baie goeie weersomstandighede, lekker sonskijn, geen wind nie en snelle setperke. Die beide eggenotes het als joggies opgetree en die gholfsakkies van beide spelers gedra.

Na negen gaatjies het Ruud Taal 'n naderhou na aan die vlaggie geslaan en die bal in die blikkie gejaag voor een voëltjie, waardeur hij 1 op is gekom. Maar op die laaste negen gaatjies het andere Ruud gelijk gekom door ook 'n voëltie op sy telkaart te krij. Die strijd eindigde gelijkop. Beide spelers het tellings van onder die baansijfer aangeteken.

Die Mr. Glow matchplay organisasie sal nou bepaal wie die wenner is en in die volgende ronde sal speel. Word vervolg!

Op hierdie kiekie staan die twee spelers op die 1e bof, nog onwetend wat nog sal kom en vol goede moed.
 
 
 
 
 
 

Matchplay
Nieuws
Matchplay Friso Leunge © Friso Leunge
Matchplay Elaine de Boer © Elaine de Boer
Sponsornieuws
Matchplay